On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agri Hour

Wie maak die lekkerste kaas in die wêreld?

───   06:49 Wed, 16 Oct 2019

Wie maak die lekkerste kaas in die wêreld? | News Article

Ons berig vandag oor die 32 ste Wêreldkaaseerbewyse wat eerskomende Vrydag in Italië gaan plaasvind. Die beroemde kaasfees vind oor vier dae plaas en sluit ook vanjaar ‘n internasionale kaasekspo in.


Verlede jaar se toekennings het in Noorweë plaasgevind. Inskrywings het alreeds in September gesluit en die wenners word eerskomende Saterdag en Sondag bekendgemaak.

Pieter Möller berig...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

Kaasfees:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.