On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Anny
Listen Live Streams

Agri Hour

TLU SA: 'Moenie by die nagatiewe in die bedryf vassteek'

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 08:53 Thu, 14 Nov 2019

TLU SA: 'Moenie by die nagatiewe in die bedryf vassteek' | News Article
OFM se Before Dawn aanbieder, Gerben van Niekerk, saam met Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA FOTO: OFM

TLU SA, se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, moedig boere aan om nie vas te steek by uitdagings in die bedryf nie.


Hy meen uitdagings soos droogtetoestande, beleidsonsekerheid, landelike veiligheid en produsente se winsgewendheid kan boere moedeloos maak, maar sy raad aan hulle is om ondanks dié uitdagings 'n positiewe ingesteldheid oor die bedryf en hul boerderye te hê. 

Van Zyl meen droogtetoestande in gebiede oor die land heen het ontwikkel in 'n nasionale ramp. Daar is volgens hom min provinsies waar dit knopdissselboom gaan en dié toestande is 'n dilemma vir boere, maar boere moet vasstaan in hul geloof.

Van Zyl, was Donderdagoggend 'n gas in die OFM-ateljee op Before Dawn, met Gerben van Niekerk, en het met OFM se Christal-Lize Muller gepraat oor polsende kwessies in die landboubedryf...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.



OFM-nuus




Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.