Agri Hour
Wildekatte word bedreig deur kruisteling─── 06:23 Wed, 20 Nov 2019
Kruisteling kan wildekatte bedreig.
OFM se Pieter Möller berig oor 'n projek wat van stapel gestuur is om vatbare bevolkings van genetiese suiwer Afrika-wildekatte teen kruisteling met ander katte te beskerm.
Hier is Möller:
Sien onderstaande PODCAST
Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.
OFM-nuus