On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret, John and Nadine
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agri Hour

Verkeerdevlei-boer dankbaar vir reën, opvolgreën egter nodig

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 06:34 Thu, 05 Dec 2019

Verkeerdevlei-boer dankbaar vir reën, opvolgreën egter nodig | News Article

‘n Boer buite Bloemfontein glo hy is geseënd met reën sedert vroeg verlede maand, maar weens die erge hitte die afgelope twee weke, is opvolgreën nodig op sy plaas waar hy ‘n gemengde boerdery het.


Jack van Eeden sê hy het Dinsdag 14mm reën gehad en sedert die begin van November het hy al ‘n paar reënbuie gehad. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Van Eeden gepraat…  


Sien onderstaande PODCAST


Dit was Jack van Eeden, van die Verkeerdevlei-distrik, slegs op Before Dawn… Intussen word nóg reën vir 'n groot deel van die sentrale binneland, wat hoofsaaklik die Vrystaat en Noordwes insluit, vandeesweek voorspel.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.