On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Agri Hour

Nuwe uitdagings vir NWK wat geldelike impak mag hê

───   06:41 Wed, 29 Jan 2020

Nuwe uitdagings vir NWK  wat geldelike impak mag hê | News Article

Ons gesels vandag met die hoof uitvoerende bestuurder van NWK, Theo Rabe.


Rabe brei uit oor die huidige landboutoestande in die NWK se bedieningsgebied en vertel van milde eën wat in groot dele van veral  Noordwes  geval het. Hy gee ook die syfers en die persentasie van aanplantings deur, en voeg by dat daar baie nuwe uitdagings vir die maatskappy vir 2020 bestaan, wat ook ‘n finansiële impak vir die organisasie en sy lede mag inhou. 

Rabe is egter positief oor die toekoms van die bedryf.

OFM se Pieter Möller het met hom gepraat...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.