On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Agri Hour

Voerkrale doen beter met Paasseisoen om die draai

───   04:38 Wed, 05 Feb 2020

Voerkrale doen beter met Paasseisoen om die draai | News Article

Die bekende landbou-ekonoom van die Noorwes-Universiteit, dr. Johnny van der Merwe , praat vandag oor faktore wat markpryse kan beïnvloed.


Volgens Van der Merwe het die goeie, wydverspreide reën‘n definitiewe invloed, nie net op pryse nie, maar ook op gemoedere wat weer gelig word. 

Pryse van veral lewendehawe het ‘n hupstoot gekry en voerkrale doen beter met die oog op die Paasseisoen. Van der Merwe is van mening dat daar tans oor die algemeen goeie nuus vir produsente is.

OFM se Pieter Möller het meer...


Sien onderstaande PODCAST


Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus




Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.