On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Agri Hour

Boere Droogtehulp SA gaan voort met droogtehulp-insamelings

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 07:29 Thu, 27 Feb 2020

Boere Droogtehulp SA gaan voort met droogtehulp-insamelings | News Article
Jan Lotz en Chris van Beljon saam met die Before Dawn-aanbieder, Pieter Venter.

Dié nie-winsgewende maatskappy, Boere Droogtehulp SA, gaan onverpoos voort om droogtehulp aan boere te verleen in gebiede waar die droogte steeds sy tol eis.


OFM-nuus se Christal-Lize Muller het vanoggend regstreeks in die Before Dawn-ateljee het Chris van Beljon, stigter van dié nie-winsgewende organisasie, en Jan Lotz, bemarker en geldinsamelaar vir dié maatskappy in die Vrystaat, gepraat…


Sien onderstaande PODCAST...


Dit was Chris van Beljon en Jan Lotz, slegs op Before Dawn.

Luister weeksdae van 05:00 tot 06:00 na Gerben van Niekerk op Before Dawn. Skakel weeksdae om 11:00 en 13:30 in op OFM vir jou landbounuusbulletins. Om na insetsels te luister gaan na www.ofm.co.za, kliek op News, Agriculture en Before Dawn. Bel vir Christal-Lize Muller met jou landbounuus by (051) 5050-953 of stuur vir haar ‘n e-pos na cmuller@centralmediagroup.co.za.


OFM-nuus



Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.