On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Agri Hour

Private landboukollege bied virtuele opedag aan

───   CHRISTAL-LIZE MULLER 05:00 Fri, 05 Jun 2020

 Private landboukollege bied virtuele opedag aan | News Article

Die Peritum Agri-instituut in Bloemfontein bied vandag 'n virutele opedag vir voornemende landboustudente aan.


Odette Shepperson, bemarkingsbestuurder van dié instituut, sê die private landboukollege spesialiseer in landbou-opleiding en bied 'n nasionale diploma vir diereproduksie en plantproduksie aan, wat intensiewe praktiese opleiding insluit. 

OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat... 


Sien onderstaande PODCAST


Shepperson sê die virtuele opedag vind plaas weens die Covid-19-inperkingsregulasies waar groot groepe mense nie byeen kan wees nie.  Sy sê belangstellendes kan vandag (Vrydag) om 16:00 op Peritum Agri se Facebookblad deel van dié opedag wees. Vrae deur belangstellendes gaan ook direk op dié platform beantwoord word, terwyl daar 'n virtuele toer gesien kan word van die hele kampus, Meer inligting oor dié instutuut se diplomas wat aangebied word, sal ook verskaf word.  


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.