On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

OFM Business

Markte stabiel na insweer van Biden

───   20:39 Thu, 21 Jan 2021

Markte stabiel na insweer van Biden | News Article

Met elke verkiesing is daar nie net ‘n verandering in bestuur nie, maar ook ‘n impak op die wêreld markte, veral as jy na die VSA se verkiesings kyk.

Met Joe Biden wat gister ingesweer is, het die sakeuur met ekonoom, Riaan Prinsloo, gesels oor hoe die markte gereageer het en wat dit beteken dat die senaat ook nou tegnies demokraties en nie republikeins is nie.


Podcasts

Markte stabiel na insweer van Biden:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.