On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

Wêreld Kinderkanker Dag 2021 - Wanneer die stryd verby is, maar daar's steeds hoop

───   11:34 Mon, 15 Feb 2021

Wêreld Kinderkanker Dag 2021 - Wanneer die stryd verby is, maar daar's steeds hoop | News Article

Kinderkanker is 'n pad wat gestap word deur duisende kinders in Suid Afrika elke jaar, vanoggend stap ons die pad saam met ma Tilana Visser.


LJ Visser is op die ouderdom van 2 die eerste keer met Leukemie gediagnoseer. Hy was ongelooflik dapper en sy stryd het almal om hom geinspireer om die meeste te maak van elke dag. 



LJ is in 2020 oorlede kort ná die OFM Braai Challenge hande gevat het met die gemeenskap van Vryburg om fondse in te samel vir sy behandeling. Sy ma Tilana Visser vertel van die pad wat hulle gestap het, hoe 'n speelkamer na hom vernoem is en hoe jy steeds 'n verskil kan maak in die lewens van kinders met kanker. Luister na die potgooi hieronder.


Om meer te weet oor kinderkanker en hoe jy betrokke kan raak, maak gerus 'n draai hier: https://www.worldchildcancer.org/


Podcasts

Wêreld Kinderkanker Dag 2021 - Wanneer die stryd verby is maar daar steeds hoop is:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.