On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#GetItBloemfontein - Gesondheid en geluk is wat Ilsabé Spoelstra dryf

───   09:00 Thu, 01 Apr 2021

 #GetItBloemfontein - Gesondheid en geluk is wat Ilsabé Spoelstra dryf | News Article

Die April uitgawe van Get It Bloemfontein is vandag op die rakke en dieetkundige Ilsabé Spoelstra is op die voorblad. Luister gerus hier na die onderhoud met haar.

In die April uitgawe van Bloemfontein Get It leer ken ons dieetkundige Ilsabé Spoelstra en sy vertel wat haar gelukkig maak in die lewe, hoe sy haar praktyk en gesin aan die gang gehou het en deel 'n paar gesondheidswenke met ons. 



Jy kan natuurlik ook meer uitvind oor 'n gesonde leefstyl by een van haar twee BALANS winkels in Bloemfontein. Luister gerus hier na die onderhoud en lees meer oor haar in die jongste Get It Bloemfontein tydskrif. 


Besoek ook gerus haar leefstyl platform aanlyn by https://www.balans.co.za


Podcasts

#GetItBloemfontein - Gesondheid en geluk is wat Ilsabé Spoelstra dryf:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.