On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

The Joyride Blog

Obsession of The Week - Google Arts & Culture

───   15:44 Tue, 20 Apr 2021

Obsession of The Week - Google Arts & Culture | News Article

Nikki has found a new app for lovers of the arts...

Google Arts and Culture is ‘n Google toep wat heeltemal vry en verniet is om af te laai en te gebruik. Vir die innerlike kunstenaar in jou kan jy enige iets doen van virtuele museum toere tot jou eie opera komponeer.  Daar is puzzle partytjies, blokkiesraaisels en selfs ‘n kuns inkleur boek en vele meer. My gunsteling is die opera maker. Die naam van die eksperiment is BLOB opera. 

Jy kry letterlik 4 Blobbe om mee jou simfonie te skep. Ek het ene gemaak, so luister en laat weet my of het ek dalk ‘n toekoms in die simfonie orkes of koor misgeloop.  Jy kan die toep in jou Playstore kry of selfs net op jou rekenaar intik : Google Arts and Culture en begin om jou talente te verken.


Podcasts

Obsession of The Week - Google Arts & Culture:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.