On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

The Joyride Blog

Life Hacks

───   17:44 Fri, 07 May 2021

Life Hacks | News Article

This week's life hacks are more for your funny bone than anything else.

Is jy moeg om op ‘n Vrydag werk toe gaan? Ek dink baie mense is. Hier is ‘n life hack om daardie iets van die verlede te maak.  Kom die oggend in vir werk, se vir jou baas jy moet vining iets in jou kar gaan haal, en ry huistoe.

Ons is almal mal oor tegnolgie, veral die mans in die ateljee, maar soms is die nuwe gadjets te duur om aan te koop en dit bly maar net ‘n droom. Wel Bill Murray van gefaamde films soos Ground hog day, Ghost Busters en Caddy shack het die oplossing indien jy jou oog op ‘n 3D printer het.

Stap 1 : Koop ‘n 3D printer – hou die strokie

Stap 2 : Print ‘n 3D printer met jou 3D printer

Stap 3 : Neem die 3D printer terug en kry jou geld terug.

Is jy moeg vir jou droomwerk gesoek. Wel op Twitter het Ke Sharp die beste advise ooit gegee. Hy is van mening dat indien jy jou werksklere aantrek, na die kantoor toe gaan moet jy eenvoudig net begin werk. Indien hulle die polisie bel om jou te laat verwyder, begin sommer by die polisie stasie ook te werk. Mense is gatvol om CV’s uit te stuur en niks terug te hoor nie.



Podcasts

Life Hacks:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.