On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Deon Meyer in Frankryk vereer

───   08:00 Tue, 11 May 2021

Deon Meyer in Frankryk vereer  | News Article

Die bekroonde Suid-Afrikaanse skrywer, Deon Meyer, het onlangs die hoogste kultuur-toekenning in Frankryk ontvang - die "Chevailer des Arts et des Lettres” of ‘Knight in the Order of Arts and Letters".


Meyer het talle suksesvolle boeke geskryf, waarvan sommiges in rolprente en TV-reekse omskep is.



Meyer is gedurende die seremonie beskryf as 'n "goeie vriend van Frankryk" en vereer vir die bydrae wat hy tot Franse letterkunde maak. Baie van die verhale uit Meyer se pen word geskryf in die Franse dorp, Bordeaux. Dit is ook in diè dorp waar sy onlangse boek "The Last Hunt" afspeel.


Podcasts

Deon Meyer in Frankryk vereer :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.