On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Groentetuin-ghoeroe Thabo Olivier oor sy liefde vir Suid-Afrika

───   11:15 Wed, 26 May 2021

Kontreikuiers: Groentetuin-ghoeroe Thabo Olivier oor sy  liefde vir Suid-Afrika | News Article

In Kontreikuiers kuier en klets At Lunch se Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

In hierdie week se episode van Kontreikuiers, gesels Cyril Viljoen met Thabo Olivier.

Thabo Olivier is ’n ANC-raadslid en aktivis vir volhoubare voedselsekuriteit en is ook bekend as Bloemfontein se eie groentetuin-ghoeroe. 

LUISTER OOK: Boekedorp se Angie Gallagher

Thabo kuier in hierdie week se Kontreikuiers-episode met At Lunch se Cyril Viljoen en deel meer oor sy groentetuin, werk as raadslid asook advies vir mede Suid-Afrikaners oor hoe ons almal die land 'n beter plek kan maak. Luister na die potgooi hieronder.


Podcasts

Kontreikuiers: Groentetuin-ghoeroe Thabo Olivier oor sy liefde vir Suid-Afrika:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.