On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Anny
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: WD Jonker van die 'Hidden Track Sessions'

───   09:31 Wed, 16 Jun 2021

Kontreikuiers: WD Jonker van die 'Hidden Track Sessions' | News Article

In Kontreikuiers kuier en klets At Lunch se Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

Luister na die potgooi hieronder.

'Hidden Track Sessions' is 'n Youtube-kanaal wat toegewy is om hoë gehalte videos vir plaaslike kunstenaars in Sentraal Suid-Afrika.

Die platform is deur Ralf Swart en WD Jonker geskep en bied 'n aanlynverhoog aan kunstenaars om hulself uit te druk.

WD gesels in hierdie episode van #Kontreikuiers met At Lunch se Cyril Viljoen - luister na hulle gesprek hieronder.


Podcasts

Kontreikuiers: WD Jonker van die Hidden Track Sessions:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.