On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - Prof. Janine Allen-Spies wen Stalsprys vir Kunstewetenskappe

───   09:08 Thu, 17 Jun 2021

#OFMKunsteklop - Prof. Janine Allen-Spies wen Stalsprys vir Kunstewetenskappe | News Article

Prof. Janine Allen-Spies gesels met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens in die OFM Kunsteklop. Luister na die potgooi hieronder.

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het in April 2021 oor hul bekronings vir 2021 besluit. 

Die Stalsprys vir Kunstewetenskappe was aan Prof. Janine Allen-Spies toegeken.

LEES OOK: Laslappie skeppings bring hoop tydens lockdown

Prof. Allen-Spies word vereer vir haar waardevolle rol as beeldende kunstenaar, kunstenaar-akademikus, mentor, lektor, aktivis en blywende passievolle ondersteuner van uiteenlopende huidige en voormalige studente wat aktief is as kunstenaars op die Vrystaatse kunstoneel, sowel nasionaal as internasionaal. 

Klik hier vir n volledige lys van wenners. 

Prof. Allen-Spies se akademiese loopbaan word gekenmerk deur haar konseptuele vermoë om teoretiese kennis met ateljeenavorsing te integreer. 

Sy gesels in die OFM Kunsteklop met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens oor die toekening en wat dit vir haar beteken. Luister na die gesprek hieronder.


Podcasts

#OFMKunsteklop - Prof. Janine Allen-Spies wen Stalprys vir Kunstewetenskappe:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.