On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

OFM Nights

OFM Loopbaanfokus: Kwantitatiewe Risikobestuur

───   12:16 Thu, 17 Jun 2021

OFM Loopbaanfokus: Kwantitatiewe Risikobestuur | News Article

Skakel in vir Loopbaanfokus met NWU, Maandae tot Vrydae om 19:30 op OFM Nights, wanneer alumni van die Noordwes-Universiteit hul kennis oor loopbane van grafiese ontwerp tot geoktrooieerde rekenmeesterskap deel.

OFM Loopbaanfokus word moontlik gemaak deur Noordwes-Universiteit. Vir meer inligting, besoek http://www.nwu.ac.za.  Noordwes-Universiteit – dit begin alles hier!

Vanaand het Renaldo Schwarp met Noordwes-Universiteit-alumnus, Frederik van der Walt oor sy loopbaan as Kwantitatiewe Risikobestuurder. 

Luister na die volledige potgooi hier:

 

Luister na NWU-Bedryfswiskunde-dosent, Janette Larney se raad hier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.