On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

OFM Nights

OFM Loopbaanfokus: Ingenieurswese

───   12:37 Fri, 18 Jun 2021

OFM Loopbaanfokus: Ingenieurswese | News Article

Skakel in vir Loopbaanfokus met NWU, Maandae tot Vrydae om 19:30 op OFM Nights, wanneer alumni van die Noordwes-Universiteit hul kennis oor loopbane van grafiese ontwerp tot geoktrooieerde rekenmeesterskap deel.

OFM Loopbaanfokus word moontlik gemaak deur Noordwes-Universiteit. Vir meer inligting, besoek http://www.nwu.ac.za.  Noordwes-Universiteit – dit begin alles hier!

Vanaand het Renaldo Schwarp met Niel van den Berg oor Ingenieurswese gesels.

Luister na die volledige potgooi hier: 

Luister na NWU-ingenieurwese-dosent, Corneels Schabort se raad hier:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.