On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#WorldBreastfeedingWeek – ‘n Mamma vertel van borsvoeding tydens Covid

───   08:46 Wed, 04 Aug 2021

#WorldBreastfeedingWeek – ‘n Mamma vertel van borsvoeding tydens Covid | News Article

Melissa van Niekerk van Potchefstroom deel haar borsvoedingsreis met Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens.

Melissa deel ook wat haar motiveer het om aan te hou borsvoed ten spyte van verskeie struikelblokke - die Covid-19 pandemie 'n groot deel hiervan. 

LEES OOK: Support breastfeeding in the workplace

Sy vertel verder hoe die ondersteuning van haar gesin en vriende deurslaggewend was in haar borsvoedingsreis. 

Hier is sy en haar klein lyfie Eubert (die foto is met haar toestemming gedeel).

Kry hulp

Indien jy swanger is en bekommernisse het oor jou swangersakp en Covid-19, klik hier: https://www.unicef.org/coronavirus/navigating-pregnancy-during-coronavirus-disease-covid-19-pandemic

Indien jy sukkel om te borsvoed, nes Melissa, klik hier vir 'n paar hulpvolle wenke: https://www.unicef.org/documents/baby-friendly-hospital-initiative

Indien jy borsmelk wil skenk, klik hier: https://www.sabr.org.za

Indien jy in verbinding wil kom met'n borsvoedingskonsultantnaby jou, klik hier: http://salactationconsultants.co.za/wp/find-a-consultant/. Of gaan loer gerus op hul Facebook-blad: https://www.facebook.com/saclc1/

Luister na haar besonderse verhaal in die potgooi hieronder.

DISCLAIMER: This content is not intended to be a substitute for professional medical advice, diagnosis, or treatment. Always seek the advice of your physician or another qualified health provider with any questions you may have regarding a medical condition.


Podcasts

#WorldBreastfeedingWeek – ‘n Mamma vertel van swangerskap tydens Covid:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.