On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Anne Le Grange oor haar liefde vir wolwe

───   12:12 Wed, 25 Aug 2021

Kontreikuiers: Anne Le Grange oor haar liefde vir wolwe | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek by Anne Le Grange van Bloemfontein. 

LEES OOK: Dierekommunikeerder Hettie Richter van Bloemfontein

Al meer mense teel deesdae met wolwe om as troeteldiere te verkoop of aan te hou. Anne deel meer die dier se geaardheid en haar liefde vir hul. Sy teel al jare lank met wolwe en meen dat hulle uiters emosioneel gevorder is. 

Luister na die potgooi hieronder:

Ken jy iemand met wie ek ’n Kontreikuier gesprek moet voer? Laat weet my per e-pos: cyril@ofm.co.za

Skakel in vir Kontreikuiers, Woensdae om 12:30 op At Lunch met VKB.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.