On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

At Lunch

Kontreikuiers: Jacques de Wet die storieverteller

───   13:32 Thu, 02 Sep 2021

Kontreikuiers: Jacques de Wet die storieverteller | News Article

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.

At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek met Jacques de Wet 

LEES OOK: Anne Le Grange oor haar liefde vir wolwe

Jacques is 'n kranige storieverteller van Augrabies. Hy verduikdelik in hierdie episode wara sy passie vir stories ontstaan het en wat hy graag in sy vrye tyd doen. Luister na die potgooi hieronder.

Ken jy iemand met wie ek ’n Kontreikuier gesprek moet voer? Laat weet my per e-pos: cyril@ofm.co.za

Skakel in vir Kontreikuiers, Woensdae om 12:30 op At Lunch met VKB.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.