On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

OFM Nights

Klanktoets: Bloemfonteiner Devan se ‘Een Goeie Rede’

───   18:34 Tue, 14 Sep 2021

Klanktoets: Bloemfonteiner Devan se ‘Een Goeie Rede’ | News Article

OFM Nights se Renaldo Schwarp gesels met Devan oor sy jongste enkelsnit en nuwe musiek wat later vanjaar bekendgestel gaan word.

Na Devan se vrystelling van sy debuut-enkelsnit, 'Seisoene', is hy terug met sy volgende single ‘Een Goeie Rede’, meer as wat jy nodig het om na sy nuutste treffer te luister!

LEES OOK: Zybrandt stel tweede enkelsnit, 'Kamoefleer' bekend

Die misterieuse musikant uit Bloemfontein sit weer ‘n nuwe 'spin' op wat gebeur wanneer jy en jou beter helfte bietjie vassit. Dus vra hy vir net een goeie rede hoekom mens nie maar net kan ophou baklei nie. 

Luister na sy gesprek met OFM Nights se Renaldo Schwarp hieronder:

Met ‘n retro moderne klank bring Devan beslis iets opwindend na die tafel toe as hy die energie krane bietjie oopdraai met “Een Goeie Rede”.

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.