On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

OFM Nights

Diaan Daniels se bruid-boetiek terug op die kassie

───   18:21 Wed, 15 Sep 2021

Diaan Daniels se bruid-boetiek terug op die kassie  | News Article

Die gewilde modeontwerper en TV-aanbieder is terug met 'n splinternuwe seisoen van 'Die bruid-boetiek'.

Die nuwe seisoen van 'Die bruid-boetiek' het aan die begin van September op VIA afgeskop.

LEES OOK: Albert Pretorius oor nuwe dramareeks, 'Nêrens, Noord-Kaap'

Die program is een van die kanaal se gewildste programme, grooteendeels as gevolg van Diaan Daniels se se aansteeklike persoonlikheid en die beeldskone skeppings wat op die program spog.

Diaan en sy regterhand, Chantel-Lee Kortje. Fotokrediet: Willem Botha.

Hierdie seisoen was tydens COVID-grendeltydperk verfilm en sorg vir lieflike en emotionele stories van bruide en hul gesinne in hierdie moeilike tyd. 

Diaan sluit by OFM Nights se Renaldo Schwarp aan om meer oor die program te deel asook wat hy die meeste van die Vrystaat mis.

Luister hieronder na die podsending.


Podcasts

Diaan Daniels en sy 'bruid-boetiek' terug op die kassie :

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.