On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

OFM Nights

Sepiefeeks Heléne Lombard terug

───   18:29 Wed, 22 Sep 2021

Sepiefeeks Heléne Lombard terug | News Article

Kos maak word teater in Lombard se boheemse kombuis. Sy gesels met OFM Nights se Renaldo Schwarp oor haar nuwe VIA TV-program.

Staan terug, Hillside – Sandra Stutterheim is nou op VIA

LEES OOK: Albert Pretorius oor nuwe dramareeks, 'Nêrens, Noord-Kaap'

Die gewilde aktrise, Heléne Lombard hou haarself nou aanbieder en kook in styl op 'Boerediva', wat Donderdae om 17:00 op DStv-kanaal 147 uitgesaai word.

In dié reeks kuier kykers in Heléne se boheemse kombuis waar kosmaak omskep word in teater. In dié #Boerediva se kombuis word die lekkerste verbeeldingskos, erfgoed en nuwighede opgedis. 

Kyk die lokprent hieronder:

Luister na die potgooi hieronder.


Podcasts

Sepiefeeks Heléne Lombard terug op die kassie:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.