The Good Morning Breakfast
#OwnYourLife: Die voorste linie─── 08:23 Thu, 23 Sep 2021
Dr. Hennie Smit, die hoof van die Covid-19 eenheid by die Universitas Hospital in Bloemfontein deel ervarings vanuit die veld.
Dr. Smit vertel aan Shandor Potgieter hoe dit in die eenheid gaan en waarmee hy daagliks te make het.
Luister na die onderhoud onder.
Luister ook na Dr. Cloete van Vuuren wat vrae oor Covid-19 inentings beantwoord.
Kry meer inligting hier.