On Now
Weekdays 19:00 - 23:00
OFM Nights Ashmund
NEXT: 23:00 - 23:59 Overnight with Oscar
Listen Live Streams

Mid-Morning Magic

#OFMKunsteklop - 'Art Attack' Klerksdorp ondersteun die Teaterbystandfonds

───   08:44 Tue, 19 Oct 2021

#OFMKunsteklop - 'Art Attack' Klerksdorp ondersteun die Teaterbystandfonds | News Article

Mid-Morning Magic se Yolanda Maartens vind meer uit oor 'Art Attack' wat hierdie naweek in Klerksdorp plaasvind. Luister na die potgooi hieronder.

'Art Attack' is n groot kunsbeweging waar die kunstenaars sit en skilderkuns doen terwyl die publiek inkopies by die inkopiesentrum doen.

LEES OOK: NWU Art Gallery preserves art history

Matlosana Mall het hul harte oop gemaak vir 'n kunsgees en vat hande saam met die B gallery asook ander entiteite soos Klerksdorp Museum, Klerksdorp Rekord, Matlosana Mall, Bsure, Dee-Tri, North West Fashion Music Awards en Mugg & Bean.

Daar is met die eerste Art Attack in April 2021 skilderye verkoop asook bestellings op kommissie werke .

Daar word ook ‘n verskeidenheid van beelde uitgestal en daar gaan ook verhoog kunstenaars wees wat optree soos dansers, modelle en mimiek kunstenaars.

Dan 'n groot aankondiging!

Daar gaan op die Saterdag oggend omstreeks 11:00 'n veiling gehou word van kunstenaars wat hul werk geskenk het vir die Teatersbystandsfonds (TBF) vir kunstenaars wat tans onder omstandighede buite hul beheer nie kan werk nie.

Klerksdorpers word gevra om hul harte sal oop te maak vir hierdie goeie saak om ‘n bod te kom maak op die veiling vir een van die skildery, en om ‘n verskil te maak. 

Art Attack vind op 23 en 24 plaas, vir meer inligting kontak: 083 450 0355. Klik hier vir meer oor die TBF: https://www.tbfza.co.za/home.html.


Podcasts

#OFMKunsteklop - "Art Attack" Klerksdorp ondersteun die Teaterbystandfonds:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.