On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

William Wolf - "Dis nou my beurt"

───   09:55 Fri, 12 Nov 2021

William Wolf - "Dis nou my beurt" | News Article

William Wolf, bekende liedjie skrywer, deel meer oor sy sukses en hoe hy musiek vir Brendan Peyper, Elizma Theron, Vernon Barnard en Kurt Darren geskryf het. Na jare se skryf en jare se wag is dit William se beurt.

Die kanse is goed dat wanneer jy 'n groot treffer op OFM hoor dat William Wolf op een of ander manier daar betrokke was. William is 'n voltydse liedjie skrywer en Engelse onderwyser by Hoërskool Sentraal. 

Meer onlangs het William besluit dat hy nou bietjie tyd aan sy eie musiekloopbaan gaan spandeer en die resultaat sal jou na jou asem laat snak.



Luister na die vol onderhoud en optredes hier:





@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.