On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
NEXT: 20:00 - 23:59 The Music Man Mix with The Music Man
Listen Live Streams

The Good Morning Breakfast

Zebraman vertel oor nuwe enkelsnit

───   10:25 Fri, 19 Nov 2021

Zebraman vertel oor nuwe enkelsnit | News Article

Die Prins van Potchefstroom, Zebraman, is terug en dié keer swem hulle in die son... Johan vertel meer oor die splinternuwe - "Swimming in the Sun".


Johan, voorsanger van die Potchestroomse groep, Zebraman, deel meer oor hul splinternuwe enkelsnit Swimming in the Sun en siende dat Shandor en die span volgende Vrydag (26 November 2021) in Klerksdorp is, sal die Zebra die straat af galop om te kom kuier en 'n paar liedjies te speel.


Luister na die onderhoud hier:


@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.