On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor and Margaret
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Business

Laer inflasie beteken rentekoers sal waarskynlik dieselfde bly - kenner

───   DANE BEISHEIM 14:26 Thu, 30 Mar 2017

Laer inflasie beteken rentekoers sal waarskynlik dieselfde bly - kenner | News Article

Potchefstroom - Met inflasie wat besig is om terug te beweeg na die teikenband van 3 tot 6%, sal dit waarskynlik nie vanmiddag vir die Reserwebank nodig wees om die repokoers te verhoog nie.


Dit is volgens die Efficient Group se Francois Stofberg. Reserwebankpresident Lesetja Kganyago sal die aankondiging binne die volgende uur maak. Stofberg voeg by dat rentekoersverhogings ‘n medium- tot langtermyn effek op die ekonomie het.

Daardie verhogings wat ons so jaar of twee terug gesien het van 200 basispunte of 'n 2% verhoging is eintlik nou besig om in effek te begin tree. So die impak daarvan is hoekom ons nou alreeds sien dat inflasie besig is om minder te word,” voeg Stofberg by.

OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.