On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Central SA

13-jarige vermiste Upington seun ongedeerd gevind

───   16:08 Wed, 29 Jan 2020

13-jarige vermiste Upington seun ongedeerd gevind | News Article

Die Suid-Afrikaanse Polisie in Upington in die Noord-Kaap sê die 13-jarige Ethan Hokwana-Kleintjie, wat sedert Sondag vermis is, is ongedeerd in Kimberley deur die polisie opgespoor.


Polisiewoordvoerder, Ompile Masegela, sê Hokwana-Kleintjie is tans onder die sorg van maatskaplike werkers van die polisie en sal binnekort na sy familie in Upington gebring word. Masegela sê die polisie ondersoek tans wat presies wat gebeur het.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.