On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Central SA

NK munisipaliteit erken probleme met kitskragpunte

───   16:16 Wed, 29 Jan 2020

NK munisipaliteit erken probleme met kitskragpunte  | News Article

Die woordvoerder vir die Dawid Kruiper Munisipaliteit in die Noord-Kaap, Patrick Williams, sê die munisipaliteit erken dat hulle gister probleme ervaar het in die regsgebied met kitskragpunte wat buite werking was.


Williams sê die munisipaliteit se tegniese span het die probleem opgelos en punte regoor die gebied is weer in werking. Hy sê die munisipaliteit vra om verskoning vir die ongerief.



OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.