On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Central SA

Werkers eis bonusse en bedanking van departementshoof - NK

───   15:30 Thu, 13 Feb 2020

Werkers eis bonusse en bedanking van departementshoof - NK | News Article

Werkers by die Departement van Sport, Kuns en Kultuur het vandag, 13 Februarie voor dié departement se kantore sowel as by die Sandile Prusent biblioteek in Upington in die Noord-Kaap begin staak.


Werkers eis na bewering bonusse asook dat die provinsiale hoof van die departement moet bedank.

Dit, nadat die openbare beskermer, Busisiwe Mkwbane, die hoof by korrupsie betrek het. 

Die streekssekretaris van Nehawu, Pindile Rasifa sê die vakbond eis dat sy lede ingevolge hulle posvlakke betaal moet word asook dat bonusse, insluitend die bedanking van die provinsiale hoof van die departement. Hy sê hulle gaan nie ophou staak totdat daar aan hulle eise gehoor gegee word nie.


OFM-nuus/Roderick Titus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.