On Now
Weekends 09:00 - 12:00
The Central SA Top 30 Nolwethu
NEXT: 12:00 - 16:00 Saterdag Siësta with Laurika
Listen Live Streams

Central SA

Inwoners van SA ervaar dalk vandag beurtkrag

───   CATHY DLODLO 10:00 Thu, 27 Feb 2020

Inwoners van SA ervaar dalk vandag beurtkrag  | News Article

Inwoners van Sentraal Suid-Afrika gaan dalk tydens die heerlike reënweer beurtkrag ervaar.


Dit volg nadat die elektrisiteitsvoorsieningsreus, Eskom aangekondig het dat hulle nood instandhouding by van hulle eenhede moet doen.

Woordvoerder, Sikonathi Mantshantsha, sê soos eenhede van die nasionale kragnetwerk ontkoppel word, kan dit nodig word vir beurtkrag om die druk te verminder.

Intussen sê Michael Nethavani van die Weerkantoor in Bloemfontein, wydverspreide reën kom vanoggend in Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes voor.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.