At Lunch
North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 7─── 14:01 Wed, 16 Sep 2020
Enriko Klopper gesels met Prof Anja Franken oor beroepsgesondheid...
Wanneer dit by vindingrykheid kom, neem die Noordwes Universiteit die voortou in verskeie velde.
“North-West University Innovation” word moontlik gemaak deur NWU. Wees meer met ’n universiteit wat jou toekoms ontsluit om jou drome te bewaarheid. NWU… Dit begin alles hier.
North-West University Innovation - Seisoen 4: Episode 7: