On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Twee sterf, twee beseer in VS-botsing

───   06:48 Mon, 20 May 2013

Twee sterf, twee beseer in VS-botsing | News Article
Kroonstad - Twee mense is dood en nóg twee is ernstig beseer in 'n ongeluk op die N3 sowat 10 kilometer buite Kroonstad. Volgens Netcare 911-woordvoerder, Santi Steinmann, het die voertuig, wat nege mense vervoer het, gistermiddag omgeslaan. Drie mense het ligte beserings opgedoen. Die oorsaak van die ongeluk is steeds onbekend.

Netcare 911-verklaring

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.