Local News
VS LUR wil einde bring aan medisyne-diefstal─── 17:09 Tue, 21 May 2013
Duane Petrus
Bloemfontein - Sekuriteitsmaatreëls by die Bloemfonteinse mediese depot sal opgeskerp moet word om diefstal te voorkom.
LUR van Gesondheid, Benny Malakoane sê kleptomaniese gedrag lei tot ‘n maandelikse tekort aan voorraad van meer as R100 000.
Hy het voorgestel dat ‘n beter kamerastelsel asook die deursoeking van werkers by die depot geïmplementeer word. Malakoane sê sekuriteitspersoneel moet ook by dagklinieke gestasioneer word.
Malakoane het by die departement se provinsiale hoofkantoor, Boipelo House, in Bloemfontein gepraat.

Benny Malakoane: