Traffic Alerts
Griekwastad-moordverhoor verdaag
LANI FOUCHÉ
15:01 (GMT+2) Fri, 08 Nov 2013
Griekwastad-moordverhoor verdaag | News Article
Lani Fouché
 
Kimberley - Die Griekwastad-moordverhoor het in die Noord-Kaapse Hooggereghof verdaag nadat getuienis van ‘n astrofisikus aangehoor is.
 
Nicola Loaring van die Sterrewag in Kaapstad het getuig dat die sigbaarheid op die plaas Naauwhoek gedurende die tyd wat die moorde gepleeg is, goed was.
 
Kort voor haar het twee minderjariges, wat vriende met die beskuldigde was, getuig.
 
‘n 17-jarige word verdink van die moorde op Deon, Christel en Marthella Steenkamp verlede jaar. OFM se Lani Fouché is by die verhoor.

Podcasts

OFM se Lani Fouché :


Related Articles:

Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more