On Now
Weekends 05:00 - 06:00
Opstaan Anny
NEXT: 06:00 - 09:00 Weekend Breakfast with Gerben and Anny
Listen Live Streams

Local News

Altesaam 13 in taxi-ongeluk beseer

───   09:55 Thu, 27 Apr 2017

Altesaam 13 in taxi-ongeluk beseer | News Article
Die ongelukstoneel op die N3 (Netcare911)

Dertien mense is beseer nadat die taxi waarin hulle gereis het, laat gisteraand op die N3 sowat 20 kilometer buite Warden onderweg na Johannesburg omgekeer het.


Netcare911-woordvoerder, Chris Botha, sê twee mense het ernstige beserings opgedoen terwyl elf ander geringe beserings gehad het. 

Hulle is op die toneel behandel voordat hulle vir verdere sorg na 'n hospitaal geneem is.


OFM-nuus



@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.