On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki, Kayla and JayBee
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Centlec sê oor probleme met koopkrag

───   MARK STEENBOK 08:35 Mon, 25 Sep 2017

Centlec sê oor probleme met koopkrag | News Article

Bloemfontein - Die Mangaung-metro se kragvoorsiener, Centlec, werk onverpoos om ‘n probleem met hul koopkragstelsel op te los.


Dit kom nadat krag sedert gister nie vir die publiek by kooppunte beskikbaar was nie weens probleme met die stelsel. 

Die woordvoerder vir Centlec, Lele Mamathu, sê die probleem is deur ‘n kragonderbreking veroorsaak. 

Hy noem dat groot dele van Bloemfontein geraak word.

“Baie van ons areas word geraak. Die mense kan ook nie krag aanlyn koop as gevolg van die probleem nie. Tegnici het regdeur die aand gewerk om oplossings vir die probleem te vind. Ons hoop dat die stelsels weer teen vanaand sal werk,” sê Mamathu.


OFM-nuus


Podcasts

Woordvoerder vir Centlec, Lele Mamathu:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.