On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

Man probeer polisie met R100 000 omkoop

───   MARK STEENBOK 15:21 Tue, 21 Nov 2017

Man probeer polisie met R100 000 omkoop | News Article

‘n Onwettige immigrant wat glo ‘n polisiebeampte by Kroonstad wou omkoop, nadat ‘n reuse bedrag kontant in sy besit gevind is, sal na verwagting weer volgende Maandag in die hof verskyn.


 Valke-woordvoerder,  S’fiso Nyakane, sê meer as R760 000 is verlede Vrydag tydens ‘n padblokkade op die N1, in die besit van die 31-jarige Edward Mymbo, gekry. Die geld was in ‘n swart sportsak in die Ford-Bakkie waarin hy gery het weggesteek. 

Nyakane sê Mymbo kon nie redes verskaf hoekom die geld in sy besit is nie en wou toe die polisiebeampte met R100 000 omkoop.

- OFM-Nuus


Podcasts

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.