On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Noordwes is uitgesluit van Nasionale-gesondheids-projek

───   OLEBOGENG MOTSE 15:07 Thu, 14 Jun 2018

Noordwes is uitgesluit van Nasionale-gesondheids-projek | News Article
Photo: Supplied/OFM

Die Noordwes-provinsie is uitgesluit van die Nasionale Gesondheidsdepartement se landwye ingrypingsprojek.


Die Noordwes-provinsie is uitgesluit van die Nasionale Gesondheidsdepartement se landwye ingrypingsprojek. Dit volg na die gesondheidsdepartement in April onder nasionale sorg geplaas is. 

Die hele Noord-Wes provinsie was in Mei vanjaar onder administrasie geplaas. 

Verlede week het die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, die sentiment verwerp dat die openbare gesondheid-sorg-stelsel in die land ineenstort. Motsoaledi het bygevoeg dat die enigste geval van ineenstorting was in die Noordwes, wat hy bestempel as self toegediende personeel-te-korte. Stappe om swak gesondheidsorg in die provinsie te hernuwe, is reeds in werking gestel. 

Motsoaledi het aan OFM-nuus gesê, dat hulle 223 vakanteposte in die Noordwes se gesondheids-departemente gaan vul.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.