On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Local News

VS myne onder soeklig geplaas

───   MARK STEENBOK 15:29 Thu, 19 Jul 2018

VS myne onder soeklig geplaas | News Article
Photo: Supplied

Kwessies soos sekuriteit, volhoubare ontwikkeling en veiligheid by myne in die Vrystaat is vandag behoorlik onder die soeklig geplaas.


Die OFM-nuus span het vroeër besoek aan De Beers se Voorspoed Myn, buite Kroonstad, in die Vrystaat, gebring. 

Voormalige Minister van Minerale Hulpbronne, Mosebenzi Zwane, het verlede jaar myne aangemoedig om hulle gesondheids- en veiligheidsmaatreëls op te skerp nadat drie mynwerkers by 'n Harmony Gold-myn in die provinsie dood is. 

Hy het toe gesê hy is bekommerd oor myn ongelukke en gevra dat myne veiligheid as ‘n prioriteit beskou. Gregory Pietersen van De Beers sê hulle het toe begin om hierdie maatreëls op te skerp.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.