On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

Local News

VS meisie verdwyn spoorloos

───   MARK STEENBOK 10:49 Thu, 09 Aug 2018

VS meisie verdwyn spoorloos | News Article
Photo: Supplied/twitter

Die polisie in die Vrystaat is steeds opsoek na ‘n 15-jarige meisie wat Woensdag spoorloos by ‘n skool in Sasolburg verdwyn het.


Polisiewoordvoerder, Josephine Rani, het aan OFM-nuus gesê dat Chande Eastes, die laaste keer omstreeks 12:00 deur haar vriende by die skool gewaar is. 

Sy was glo deur ‘n wit Honda Civic opgetel. 

Volgens inligting het Eastest 'n grys broek, ‘n wit t-hemp en 'n grys trui ten tyde van haar verdwyning gedra. 

Die polisie kon egter nog nie meer inligting in verband met haar verdwyning bekend maak nie. 

Die polisie vrae nou dat enigeen met inligting wat kan lei tot haar opsporing hulle naaste polisie kantoor skakel.  


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.