On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Kby meisie steeds vermis

───   MARK STEENBOK 13:49 Mon, 20 Aug 2018

Kby meisie steeds vermis | News Article
Photo: Supplied

Die polisie in die Noord-Kaap is steeds opsoek na ‘n agt-jarige meisie wat verlede week spoorloos op Platfontein, naby Kimberley, verdwyn het.


Polisiewoordvoerder, Dimakatso Mooi, het aan OFM-nuus gesê dat Mellisa Kanguya Donderdag na skool tussen 13:00 en 14:00 laas gewaar is. 

Sy het glo nog met haar maatjies gespeel. Volgens inligting het die Graad twee leerder 'n blou rok met 'n geel t-hemp aangehad ten tyde van haar verdwyning. 

Die polisie vra dat enige iemand met inligting dadelik hul naaste polisiestasie skakel.

Die polisie vra dat enigiemand met inligting oor die meisie vir Neliva Lotter by 0824467756 of 0609723160 skakel. 

Alle inligting wat ontvang word, word streng vertroulik hanteer.


OFM Nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.