On Now
Weekends 06:00 - 09:00
Weekend Breakfast Gerben and Anny
NEXT: 09:00 - 12:00 The Central SA Top 30 with Nolwethu
Listen Live Streams

Local News

VS-gemeenskap betoog weens Binnelandse Sake

───   JOSCA HUMAN 09:35 Wed, 29 Aug 2018

VS-gemeenskap betoog weens Binnelandse Sake | News Article

Die Civics-gemeenskapsgroep dreig om Sterkspruit, langs die Vrystaatse grens, tot stilstand te bring nadat Binnelandse Sake se deure sedert verlede jaar al gesluit is.


President van die vereniging, Mcebisi Mgojo, het aan OFM-nuus gesê hulle betoog sedert Maandag nadat hulle geen antwoord van die departement ontvang het nie.

Mgojo het aan OFM-nuus gesê dat hulle nou meer as 120km moet ry na die naaste kantoor.


OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.