On Now
Weekends 16:00 - 20:00
OFM Decades James
NEXT: 20:00 - 23:59 The Music Man Mix with The Music Man
Listen Live Streams

Local News

Beweerde Preller Plein sluipmoordenaar verskyn in Bfn hof

───   OLEBOGENG MOTSE 10:20 Fri, 12 Oct 2018

Beweerde Preller Plein sluipmoordenaar verskyn in Bfn hof | News Article

Die man wat vermoedelik een van die moordenaars van sakeman Louis Siemens in Mei is, sal vandag (Vry) in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn.


Volgens plaaslike polisie sou die 39-jarigeverdagte, wat Woensdagaand deur polisie vasgetrek is, gister reeds verskyn,maar dit is uitgestel weens vertragings by die hof. Die verdagte het sedert diemoord die polisie ontwyk, en het glo verskeie kere na Lesotho gevlug. Hy isWoensdagaand deur die plaaslike polisie in hegtenis geneem nadat hy deur 'ntaakspan in Phahameng in Bloemfontein opgespoor is. OFM-nuus se Olebogeng Motse doen verslag.

Polisiewoordvoer, Thandi Mbambo, het vroeër aan OFM-nuus gesê een verdagte is steeds soek.

OFM-nuus

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.