On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki, Kayla and JayBee
Listen Live Streams

National

Petrolprys daal om middernag

───   07:23 Tue, 04 Jun 2013

Petrolprys daal om middernag | News Article
Johannesburg - Die prys van alle grade petrol sal om middernag vannag met 8c per liter daal, terwyl die groothandelprys van beide grade diesel met net minder as 4c per liter sal daal. Solidariteit se Paul Joubert sê die feit dat die pryse ietwat daal, eerder as om met enkele sente te styg, is hoofsaaklik te danke daaraan dat die leiheffing op petrol en diesel met byna 11c per liter gedaal het.

Sapa

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.