Hoër belasting dalk onvermydelik
15:12 Tue, 21 Feb 2017
Hoër belasting dalk onvermydelik | News Article
Bloemfontein - Suid-Afrikaners kan dalk uitsien na hoër belasting, as ons enigsins hoop om die land se ekonomie 'n hupstoot te gee.


Dit is die opinie van 'n ekonoom aan die Noordwes-universiteit se skool vir sake en regering, Raymond Parson, voor môre se begrotingstoespraak.

Parson sê die minister van finansies, Pravin Gordhan, het 'n moeilike taak om politieke en ekonomiese struikelblokke in die pad van ekonomiese groei te oorkom, en daar is dalk net een oplossing.


- Katleho Morapela/OFM-nuus




Cookies help us deliver our services. By using our site, you agree to our use of cookies. Tell me more