Agriculture
Vrystaatse boere verheug na opvolgreën─── 09:19 Tue, 11 Dec 2012
Lani Fouché -
Bloemfontein - Boere in die Vrystaat is verheug oor die goeie opvolgreën wat gister in dele van die provinsie geval het. Hoofbestuurder van Vrystaat Landbou, Henk Vermeulen, sê dit was 'n droë jaar vir talle landbouers, en boere het lank gebid vir goeie reën, wat verlede week vir die eerste keer dié seisoen geval het. Maar 'n reënbui beteken nie veel as dit nie binne 'n kort tydperk opgevolg word nie.

Hoofbestuurder van Vrystaat Landbou, Henk Vermeulen: